Ietsie oor my

Ek is ‘n doodgewone mens.

Ek probeer maar my bes om elke dag die balans te handhaaf van ‘n loopbaan, huweliksmaat wees, ma wees en dan nog my passies uit te leef:  musiek en lees.  En as my hart vol raak, dan skryf ek!  En dit is daar in die vlindersagte tussenin-wêreld waar die geestelike en die vleeslike ontmoet waar ek my inspirasie kry en my lewensuitkyk kan deel. Dan maak dinge weer vir my sin en kan ek tot ruste kom en weer my dagtaak aanpak.

My inskrywings is ongelukkig nie gereeld nie, maar wanneer dit kom,kom direk uit my hart uit!

 

Advertisements
11 Kommentaar

11 thoughts on “Ietsie oor my

  1. Toe ons twee nog dogtetjies met twee dik vlegsels weerskante van ons koppe was, sou ek regtig nooit kon raai dat my liefste vriendin (maatjie op daardie stadium) so ‘n diep siel het nie. Vandag is ek trots om te kan sê sy is my vriendin! Ek lief jou baie!

    • Baie dankie Hendrik. Dit is baie goed om sulke terugvoer te kry en ek is bly dat jy my inskrywings geniet. Ongelukkig is die lewe maar besig en my inskrywings nie so gereeld nie, maar ek geniet dit werklik baie om te skryf.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s