Archive | Desember 2015

Groei

Dit is normaal om soms te wonder waarheen jou lewe op pad is en wat die uiteinde gaan wees. Ons is geneig om te dink dat ons slegs kan lewe en groei as alles in ons guns tel. Maar ons vergeet dat groei juis plaasvind daar waar ons wortels in die donkerte moet rondtas vir vasklouplek. Daar waar ons ten spyte van uitdagende omstandighede juis harder moet werk en verder moet strek om by die lig uit te kom, sonder om ooit te weet of ware vryheid werklik anderkant wag.Et10-5

Advertisements